h.2. Jacoba Elizabeth NEL, geb. 1901

h.2. Jacoba Elizabeth, geb. 1901, oorl. 29/11/1901, Balmoral Konsentrasiekamp.

Jacoba Elizabeth was die dogter van Gerhardus Cornelis Frederik Nel en Hermina Elizabeth Oberholzer. 

Anglo Boere-oorlog:

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.