h.1. Willem Adriaan Daniël Jacobus Christoffel, geb. 29/09/1879, ged. 30/23/2879, Pretoria.
Willem Adriaan Daniël Jacobus Christoffel was die seun van Elias Johannes Paulus Nel en Danielina Petronella Boshoff.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1921 nie.