f.11. Daniel Christoffel NEL, geb. 30/08/1850. ged. 09/11/1851

f.11. Daniel Christoffel, geb. 30/08/1850. ged. 09/11/1851, Prince Albert.

Daniel Christoffel was die seun van Daniël Jacobus Christoffel Nel en Sophia Catharina Vrey.

Name Daniel Christoffel Nel
Birth Date 30 Aug 1850
Father's Name Daniel Jacobus Christoffel Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Sophia Katharina Vry
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 9 Nov 1851
Event Place Prince Albert, Prince Albert, Cape Province, South Africa

 Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1871 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1888 nie.