i.9. Baba dogter NEL, geb. 09/01/1919

i.9.  Baba dogter, geb. 09/01/1919, oorl.  10/02/1919.

Sy was die dogter van Jan Louis Nel en Maria Gesina Shannon.

Sy word nie genoem in hulle pa se sterfkennis van 1956 nie.