f.18. Stephanus NEL, geb. 1859

f.18.  Stephanus, geb. 1859

Stephanus  was die seun van Lucas Marthinus Nel en Anna Elizabeth Maria du Plooy.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1868.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1887 nie:
FAMILYSEARCH