g.13. Johanna Wilhelmina Christina, geb. 22/07/1881, ged. 09/10/1881, Calvinia.
Johanna Wilhelmina Christina was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1916 nie:FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:
(Linda Koekemoer)

