Pages

g.6. Ockert Johannes, geb. 17/01/1855

g.6.  Ockert Johannes, geb. 17/01/1855

Ockert Johanne was die seun van Willem Schalk Nel en Hendrina Cecilia Coetzee.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1908 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Willem Schalk se sterfkennis van 1922 nie.