g.5. Magteldus Elisa van der Merwe, geb. 19/04/1853, ged. 14/09/1853, Worcester.
Magteldus Elisa van der Merwe was die dogter van Willem Schalk Nel en Hendrina Cecilia Coetzee.
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1908 nie:FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle broer Willem Schalk se sterfkennis van 1922 nie:FAMILYSEARCH