g.2. Cornelis Jacobus, geb. 04/12/1847, ged. 16/09/1848, Worcester.
Cornelis Jacobus was die seun van Willem Schalk Nel en Hendrina Cecilia Coetzee.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1908 nie:FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle broer Willem Schalk se sterfkennis van 1922 nie:FAMILYSEARCH