h.5. Debora Cornelia Octavia NEL, geb. 13/10/1877, ged. 06/05/1878

h.5.  Debora Cornelia Octavia, geb. 13/10/1877, ged. 06/05/1878, Calvinia. Waarskynlik jonk dood.

Debora Cornelia Octavia was die dogter van Jan Heymeriks Augustyn Nel en Gertruida Margaretha Augustyn.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1920 nie:
FAMILYSEARCH