f.3. Elias Johannes Jacobus NEL, geb. 09/01/1848, ged. 13/09/1848

f.3. Elias Johannes Jacobus, geb. 09/01/1848, ged. 13/09/1848, Worcester.

Elias Johannes Jacobus was die seun van Elias Jacobus Johannes Nel en Johanna Christina Maria van Wyk.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1863 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie:FAMILYSEARCH