h.4. Philip Rudolph, geb. 01/04/1887, ged. 29/05/1887, Burgersdorp x 11/06/1913, Pearston met Magdalena Maria LOTTER, geb. 25/01/1893, oorl. 12/12/1977.
Philip Rudolph was die seun van Daniël Francois Nel en Susanna Jacoba Frederika Francina Potgieter.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1927 nie:
FAMILYSEARCH