h.1. Martha Frederika, geb. 23/07/1859, ged. 14/08/1859, Somerset Oos. Waarskynlik jonk dood.
Martha Frederika was die dogter van Jan Andries Nel en Hester Cornelia Vermaak.