h.5. Johannes Cornelis, geb. 27/01/1880, oorl. 02/03/1880.
Johannes Cornelis was die seun van Theunis Jacobus Nel en Hester Cornelia Vermaak.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1934 nie.