h.2. Cornelis Johannes Jacobus NEL, geb. 11/05/1910, ged. 10/07/1910

h.2.  Cornelis Johannes Jacobus, geb. 11/05/1910, ged. 10/07/1910, Van Wyksdorp, KP, oorl. 04/08/1933.

Cornelis Johannes Jacobus was die seun van Gert Cornelis Nel en Johanna Margaretha Gelderbloem.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1957 nie:
FAMILYSEARCH