g.6. David Erasmus Stephanus, geb. 10/11/1871, ged. 21/01/1872, Lady Grey, oorl. 19/03/1949, Barkly Oos x 04/02/1901, Barkly Oos met Elizabeth Margaretha AUCAMP, geb. 1868, Burgersdorpoorl. 15/01/1959, Barkly Oos. EMA voorheen getroud met Petrus Nicolaas Johannes Roets.
David Erasmus Stephanus was die seun van Louis Johannes Nel en Susanna Jacoba Cronje.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1912:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCHFAMILYSEARCH

