g.13. Pieter Daniël Rudolf, geb. 20/04/1886, ged. 30/05/1886, Burgersdorp x 25/01/1915, Barkly Oos met Gertruida Anna Magdalena Maria SMIT, geb. 1894, d.v. Stephanus Petrus Johannes Smit en Elsje Carolina Aucamp.
Pieter Daniël Rudolf was die seun van Louis Johannes Nel en Susanna Jacoba Cronje.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1912:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:
FAMILYSEARCH