f.3. Andries Jacobus, geb. 09/04/1835, ged. 01/11/1835, Cradock.
Andries Jacobus was die seun van Carolus Johannes Jacobus Nel en Engela Magdalena de Klerk.
Name Andries Jacobus NelSex Male
Birth Date
9 April 1835
Parent Name Engela Magdalena De Klerk
Second Parent's Name Cornelus Johannis Jacobus Nel
Event Type Baptism
Event Date
1 November 1835
Event Place Cradock, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6KRK-L2DK
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1880 nie.