h.8. Isabella Johanna NEL, geb. 07/08/1925, ged. 04/10/1925

h.8.  Isabella Johanna, geb. 07/08/1925, ged. 04/10/1925, Smithfield, OVS.

Isabella Johanna was die dogter van Louis Wilhelm Andries Nel en Susanna Philippina Pieterse.

 Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1967 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1975 nie.