i.7. Anna Johanna, geb. 30/04/1934, oorl. 19/05/2009 x 27/02/1954, Springs met Willem Adriaan VAN DYK, geb. 28/09/1929, oorl. 20/06/1986, s.v. Willem Abraham van Dyk en Ellie Scheepers Meyer.
Anna Johanna was die dogter van Louis Christiaan Nel en Jacomina Hendrina Jacoba Wilhelmina Labuschagne.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1963:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1973:
FAMILYSEARCH