h.5. Louisa NEL, geb. 15/11/1906, ged. 04/08/1907

h.5.  Louisa, geb. 15/11/1906, ged. 04/08/1907, Ventersburg, OVS.

Louisa was die dogter van Willem Elias Paulus Nel en Maria Catharina Elizabeth Marais.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1937 nie:
FAMILYSEARCH