h.4. Helena Wilhelmina NEL, geb. 30/01/1890, ged. 07/04/1890

h.4.  Helena Wilhelmina, geb. 30/01/1890, ged. 07/04/1890, Macleantown, Oos London.

Helena Wilhelmina was die dogter van Louis Hendrik Nel en Helena Gesina Wilhelmina Petzer.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:
FAMILYSEARCH