g.9. Janetta Gesina Johanna, geb. 24/03/1883, ged. 13/08/1889, Dordrecht x 09/11/1909, Fort Beaufort met Carl Frederick Ludwig FROHBUS, geb. 1878, oorl. 24/04/1945, s.v. Heinrich Frohbus en Maria Louise Kramann.
Janetta Gesina Johanna was die dogter van Izak Jeremias Daniël Nel en Anna Gertruida Catharina Strydom.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH