g.8. Jeremias Daniel, geb. 16/06/1871, ged. 09/03/1872, Albanie, oorl. 08/11/1914 x 03/02/1896, Krugersdorp, Tvl. met Johanna Helena Petronella FOURIE, geb. 02/11/1877, oorl. 25/05/1947, d.v. Joel Daniel Fourie en Johanna Helena Petronella Kalp.
Jeremias Daniel was die seun van Jeremias Daniël Nel en Maria Magdalena Odendaal.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH