g.6. Willem Andries (Willem bokboer), geb. 12/05/1851, ged. 21101851, Somerset Oos, oorl. 1938 x 11/11/1872, Oos-Kaap met Johanna Christina OOSTHUIZEN, geb. 13/07/1856, d.v. Frederik Johannes Petrus Oosthuizen en Anna Johanna Maria Erasmus.
Willem Andries was die seun van Jan Hendrik Nel en Dorothea Gertruida Wilhelmina Delport.
Sy ouers kom as Johannes Hendrik Nel en Catharina Wilhelmina Delport voor met sy doop.