g.3. Christiaan Stephanus, geb. 12/10/1877, ged. 03/02/1878, Bloemfontein, OVS.
Christiaan Stephanus was die seun van Gert Andries Nel en Engela Dorothea Maria van Niekerk.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1931 nie:
FAMILYSEARCH
Andries se broer Christiaan Stephanus Nel het met 'n
Portugese meise getrou terwyl hulle gevangenes was in Alcobaca, Portugal.