h.6. Martha Maria Elizabeth NEL, geb. 17/07/1888, ged. 25/11/1888

h.6.  Martha Maria Elizabeth, geb. 17/07/1888, ged. 25/11/1888, Bredasdorp, oorl. 12/11/1900.

Martha Maria Elizabeth was die dogter van Johannes Jurgens Nel en Martha Maria Elizabeth Roets.

Sy is gedood saam met haar moeder deur ‘n skoot wat deur die Britse troepe op die huis gevuur is gedurende die Anglo-boereoorlog.