b. Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/06/1823, ged. 26/09/1883

b.  Marthinus, geb. 12/06/1823, ged. 26/09/1883, Hopefield x 25/04/1859, Malmesbury met Catharina Christina WILLEMSE, geb. 1823, d.v. P. Willemse en NN.

Marthinus was die seun van ?

Met sy doopinskrywing word dit genoem dat hy 'n bejaarde persoon van kleur is.