i. 1 – i.4. seuns, almal kort na geboorte oorlede.
Die 4 seuns was die kinders van Oloff van der Westhuizen en Jacomina Hendrina Joubert.
Met hulle ma se sterfkennis van 1917 word daar geen kinders aangetoon nie.