h.1. Theunis Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1891

h.1.  Theunis Jacobus, geb. 1891, Tvl., oorl. 29/10/1918, Frankfort, OVS x 01/06/1915, Frankfort, OVS met Susanna Johanna Susara Jacoba PRETORIUS, geb. 1895.

Theunis Jacobus was die seun van Theunis Jacobus van der Westhuizen en Rensche Pistorius.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1919 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1948 nie.
(https://www.wikitree.com/photo.php/4/47/Pistorius-478-1.jpg)