g.9. Gesina Maria Francina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/10/1859, ged. 04/12/1859

g.9.  Gesina Maria Francina, geb. 21/10/1859, ged. 04/12/1859, Glen Lynden, Bedford, KP.

Gesina Maria Francina was die dogter van Christiaan Hendrik van der Westhuizen en Susanna Elizabeth Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1904:

FAMILYSEARCH