g.11. Jessie Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1863

g.11.  Jessie Maria, geb. 1863, oorl. 25/12/1947 x 14/03/1882, Somerset Oos met James LIVINGSTONE, geb. 1857, oorl. 23/09/1944, s.v. James Alexander Livingstone en Anna Elizabeth Lottering.

Jessie Maria was die dogter van Christiaan Hendrik van der Westhuizen en Susanna Elizabeth Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1904:

FAMILYSEARCH