i.7. Jeremias Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1905

i.7.  Jeremias Johannes, geb. 1905, OVS, oorl. 14/09/1922, Bloemfontein, OVS.

Jeremias Johannes was die seun van Jeremias Johannes van der Westhuizen.en Maria Marneweek.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1919:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:

FAMILYSEARCH