h.4. Nicolaas Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.4.  Nicolaas Johannes

Nicolaas Johannes was die seun van Barend Jacobus van der Westhuizen en Louisa Martha Susanna Kruger.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1895.