h.1. Petrus Coenraad VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/02/1878, ged. 31/03/1878

h.1.  Petrus Coenraad, geb. 09/02/1878, ged. 31/03/1878, Jacobsdal, OVS.

Petrus Coenraad was die seun van Barend Jacobus van der Westhuizen en Louisa Martha Susanna Kruger.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1895.