h.6. Willem Johannes Jacobus, geb. 10/07/1893, ged. 15/10/1893, Cradock, oorl. 28/12/1956 x 23/12/1919, Ladismith met Johanna Catharina DU TOIT, geb. 24/11/1900, oorl. 27/10/1964.
Willem Johannes Jacobus was die seun van Nicolaas Hendrik Nel en Jeanetta Wilhelmina Strydom.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1946:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3319-3)