h.4. Sarel Johannes Jacobus NEL, geb. 02/12/1893, ged. 28/01/1894

h.4.  Sarel Johannes Jacobus, geb. 02/12/1893, ged. 28/01/1894, Rouxville, OVS.

Sarel Johannes Jacobus was die seun van Cornelis Johannes Nel en Susanna Catharina Charlotta Brits.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1899 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle oupa Louis Johannes Nel se sterfkennis van 1901 nie:

FAMILYSEARCH