h.1. Louis Johannes NEL, geb. 20/09/1883, ged. 02/12/1883

h.1.  Louis Johannes, geb. 20/09/1883, ged. 02/12/1883, Lady Grey, oorl. 06/03/1947 x 26/11/1912, Koppies, OVS met Johanna Magdalena NEL, geb. 27/08/1896, d.v. Johannes hendrik Ignatius Nel en Susara Maria Isabella Swart.

Louis Johannes was die seun van Cornelis Johannes Nel en Susanna Catharina Charlotta Brits.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1894:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:

FAMILYSEARCH

Uit hulle oupa Louis Johannes Nel se sterfkennis van 1901:

FAMILYSEARCH