i.6. Jan Louis NEL, geb. 10/11/1922

i.6.  Jan Louis, geb. 10/11/1922, oorl. 24/11/1922, Bethlehem, OVS.

Jan Louis was die seun van Hendrik Johannes Nel en Helena Catharina Pieters.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1970 nie.
FAMILYSEARCH