h.3. Bartholomeus
Gerhardus, geb. 14/01/1884, ged. 13/04/1884, Kroonstad, oorl. 28/10/1918, Bethlehem,
OVS x 21/03/1911, Bethlehem, OVS met Isabella Catharina
Stephina SWANEPOEL, geb. 05/01/1894,
Ladybrand, oorl. 13/02/1967, Kroonstad, OVS, d.v. Gert Johannes Swanepoel en Emmerentia
Louisa Catharina Nel. ICSS xx Lourens
Nicolaas Jacobus Pitout.
Bernardus
Gerhardus was die seun van Barnardus Gerhardus Nel en Christina Elizabeth de Bruin.
Sy naam kom as Bartholomeus Gerhardus voor in hulle pa se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
