g.9. Johannes Paulus NEL, geb. 21/05/1861

g.9.  Johannes Paulus, geb. 21/05/1861, Potchefstroom.

Johannes Paulus was die seun van Johannes Paulus Nel en Wilhelmina Geertruyda van Tonder.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1878 nie.

FAMILYSEARCH