i.2. Anna Elizabeth, geb. 09/08/1915, Mooirivier, oorl. 1955 x 26/06/1934, Dundee met Hendrik Johannes PELSER van Bedrog, Dundee.
Anna Elizabeth was die dogter van Jacob Louis Poklenberg Nel en Susara Johanna Isabella Smit.
Handtekenings:
Uit hulle pa se sterfkennis van 1952:Foto: Anita Campbell