h.9. Willem Johannes, geb. 13/11/1899, Clifford, Stutterheim, ged. 15/04/1900, Aberdeen, oorl. 30/03/1981, Stutterheim.
Willem Johannes was die dogter van Louis Hendrik Nel en Helena Gesina Wilhelmina Petzer.
Dit is 'n dogter volgens haar ma se sterfkennis.