h.7. Maria Gesina NEL, geb. 07/10/1881, ged. 20/11/1881

h.7.  Maria Gesina, geb. 07/10/1881, ged. 20/11/1881, Winburg, OVS.  Ouers woon Ventersburg.

Maria Gesinawas die dogter van Hendrik Frederik Nel en Elizabeth Catharina Marx.

DG:  Gert Cornelis Nel;  Maria Gesina Nel.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1889.