h.3. Willem Andries Daniel, geb. 10/01/1884, ged. 09/03/1884 x 20/04/1914, Alice, Victoria Oos met Susanna Carolina Philippina NEL, geb. 05/10/1890,d.v. Jan Jeremias Daniel Nel en Maria Elizabeth Schoeman
Willem Andries Daniël was die seun van Jan Hendrik Nel en Cornelia Gesina Victor.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH