h.2. Philip Frederik, geb. 06/12/1897, ged. 24/04/1898, Brandvlei, oorl. 01/03/1959, Middelrig, Loeriesfontein. Ongetroud.
Philip Frederik was die seun van Albertus Johannes Nel en Josina Catharina Wilhelmina Strauss.