h.11. Johannes Christoffel, geb. 21/10/1893, ged. 12/11/1893

h.11.  Johannes Christoffel, geb.  21/10/1893, ged. 12/11/1893, Vredefort, OVS.

Johannes Christoffel was die seun van Hendrik Frederik Nel en Cecilia Johanna Botha.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH