h.1. Johanna Catharina Wilhelmina NEL, geb. c. 1870

h.1.  Johanna Catharina Wilhelmina, geb. c. 1870

Johanna Catharina Wilhelmina was die dogter van Hendrik Frederik Nel en Elizabeth Catharina Marx.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1889.