h.1. Elsie
Johanna Elizabeth, geb. 11/03/1919, ged. 27/04/1919, Louis Trichardt, oorl.
20/06/1978, begr. Lydenburg x 28/04/1939, Louis Trichardt, Zoutpansberg, Tvl
met Philippus Jacobus LUUS, geb. 1918.
Elsie Johanna was die dogter van Theunis Johannes Nel en Elsie Johanna Elizabeth du Preez.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1961:(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-2124)