g.8. Anna Sophia NEL, geb. 04/05/1900

g.8.  Anna Sophia, geb. 04/05/1900, oorl. 10/02/1901.

Anna Sophia was die dogter van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.

Sy is deur 'n slang gepik. Nie in pa se SK vermeld 1930